Gereformeerde Kerk Oranjerivier

Direkte uitsending

Elke Sondag om 10:00 en 18:00 word die preke lewendig uitgesaai. Klik hier om na die direkte uitsending op Facebook te kyk.

Preke

Die preke word elke week opgeneem. Gaan luister gerus na enige preek vanaf Desember 2019.

Eredienste

Gaan na hierdie bladsy vir meer inligting oor die tye van die eredienstye en waar dit plaasvind.

Katkisasie

Lees meer oor die katkisasie vir kinders van graad R tot belydenisklas.

Predikant

Lees meer oor ds. Ronald Bain en sy gesin.

Dankoffers

Kry hier die bankbesonderhede vir die elektroniese inbetaling van dankoffers.

Kontak ons

Kry hier ons kontakbesonderhede vir enige navrae.